Ons vir jou: Een broer kwam op bezoek

Steve Hofmeyr bezocht de Nederlanden.

“Vrees en verlamming is ‘n luukse. Daar is nie meer tyd daarvoor nie. Oorgee is nie ‘n opsie nie. Ons sál gehoor word.”

Hier volgt zijn verslag:

,Ek doen vlugtig toesprake by die Vlaamse en Europese Unie se parlemente en staan verstom oor die kundige vrae waarmee ek gepeper word. My welkome ontnugtering kon ek later verwoord as “die Meerderheid van Minderhede”. Dit het vinnig ‘n gewilde definisie geword vir oënskynlike redes. Daar bestaan nie ‘n land ter wêreld met mense wat nié soos ek en jy voel nie, staatlose volke wat regeer word deur mense wat hul erfenis, taal, opinie, waardigheid en waardes verwerp of minag..

Lees verder…

Gerolf Annemans lichtte toe: