Ons vir jou: “het gaat goed”… met de genocide

Voortrekkersmonument

Voortrekkersmonument

Dit het Afrikaners meer as 20 jaar geneem om die wêreld te oortuig dat daar ‘n GENOCIDE in Suid-Afrika besig is om plaas te vind.  Selfs mede-Afrikaners – die linkses en die media – het geweier om te glo dat daar iets met Mandela en De Klerk en Tutu se Nuwe Suid-Afrika verkeerd is.

“Dit gaan goed met die Reënboognasie,” het Tutu en De Klerk nog onlangs aan buitelandse joernaliste gesê.

Daardie “goed gaan” sluit die 300 000 plus inwoners in wat die afgelope 22 jaar in die land vermoor is.  Dit sluit ook die korrupsie en geldverduistering, ter waarde van miljarde Euro’s, in.  Daardie “dit gaan goed” sluit ook in dat die land op die rand van ineenstorting staan.  Sowat 72 000 Afrikaners is deur swart terroriste vermoor, en Afrikaner-patriotte probeer al 2 dekades lank om die buite-wereld te oortuig dat daar groot fout is in die land van Mandela.  Patriotte is deur mede volksgenote uitgelag, en die media het alle nuus verswyg.

Peter Murray