3 gedachten over “Onbekend is onbemind?

  1. Cultuur of cult-uur? Weliswaar samengevat in één minuut en 37 seconden.

  2. Ik zie elke dinsdagavond op NL 1 in “Opsporing verzocht” totaal andere filmpjes over Marokkanen…?

  3. Dit is byna soos met die swartes in Suid-Afrika. “Amptelik” bestaan daar geen rassisme onder swartes. “Slegs blankes kan rassisties wees,” lees ons elke dag in die koerante. Maar, wie pleeg die meeste misdaad? Wie haat die ander groep die meeste?
    Sowat 114 jaar gelede het Groot Brittanje alles in die stryd gewerp om die klein Boerevolkie van minder as 500 000 mense totaal uit te wis. Die einste Lord Roberts, wat so hoog deur Nederlanders geag word, saam met Lord Milner, was vir die uitwissing van 22 000 kinders en 5 000 vroue verantwoordelik. Daar is verskeie standbeelde vir dié twee here in Suid-Afrika opgerig, en strate en voorstede is na hulle vernoem.
    Die nageslagte van die Boerevolk het nie daardie nalatenskap van die Engelse probeer vernietig nie. Ons mense het ook nie die geskiedenis probeer herskryf nie. Nee, ons erken die verlede, en vele Afrikaners probeer ‘n goeie verhouding met ons Engelse landgenote handhaaf, maar die Engelse en die swartes wil die verlede totaal uitwis. Daar mag GEEN teken wees dat daar ooit so ‘n volk soos die Afrikaner-Boertevolk in Afrika gewoon het nie. Alle prestasies wat deur Afrikaners oor 360 jaar gelewer is, word aan swartes toegeken, en alles wat verkeerd geloop het (en in die verre toekoms nog sal verkeerd loop), is die skuld van apartheid en van die Europese immigrante.
    Die amptelike prentjie wat in die buiteland van swartes geskets word, is een van ‘n foutlose, wonderlike, nasie wat niemand haat nie, en niemand enige leed sal aandoen nie. Daarteenoor is die swarte wat ons ken juis die teenoorgestelde.
    Dit is waarom die Afrikanervolk ‘n eie, onafhanklike republiek, op eie grondgebied, eis. Ons kan nie – soos die miljoene asielsoekers uit Afrikalande – na Wes-Europese lande stroom en om asiel aansoek doen, en gratis huise van die Europese lande eis nie. Nee, die wereld erken nie ons “vlugtelingstatus” nie. Ons moet vir onsself sorg (en ons wil ook vir onsself sorg, maar die wereld gun ons nie ons eie nie!).

Reacties zijn gesloten.