Ons vir jou: vermoorde blanke vrouwen in Z-A

Voortrekkersmonument

Voortrekkersmonument

Die geel sterretjies op meegaande kaart dui die plekke aan waar blanke vroue sedert 2008 deur swart barbare vermoor is. 

‘Slegs’ 25 blanke vroue is in die westelike helfte van Suid-Afrika vermoor.  Die meeste daarvan was aan die suidelike kusgebiede (in en naby Kaapstad).

Let op hoeveel moorde is in Gauteng (in en om Pretoria en Johannesburg) gepleeg.  Hierdie vlaag van moorde sal nooit afneem nie, want swart militante het gesweer hulle sal nie ophou voordat ALLE blankes in Suid-Afrika nie uitgemoor is nie.

Peter Murray

Z-A moord op blanke vrouwen

Klik voor vergroot beeld
De gele sterretjes geven aan waar sinds 2008 blanke vrouwen vermoord werden door ‘ zwarte barbaren’.

Voor een actuele stand, voor meer nieuws uit Zuid-Afrika, surf naar http://sunettebridges.co.za/

1 gedachte op “Ons vir jou: vermoorde blanke vrouwen in Z-A

  1. Kritici (veral in die buiteland) bevraagteken altyd ons syfers. Swart polisiebeamptes beskryf dit selfs as leuens.
    Daar is verskeie instansies wat – sedert 2002 – die veiligheidstoestand in Suid-Afrika voltyds monitor. Die publiek het maar altyd op die polisie staatgemaak, en het vas geglo dat die SAPD (Suid-Afrikaanse Polisiediens) betyroubaar is, en dat hul inligting deursigtig is, maar toe word daar met skok uitgevind dat dit presies die teenoorgestelde is.
    Tussen 1990 en 2002 het die polisie weinig of geen rekords van politieke moorde gehou nie. Van 1994 tot 2002 was daar kort-kort ‘n verbod deur die regering en die polisie geplaas, op die verspreiding van inligting.
    Toe dit begin bekend word het dat “niemand” weet hoeveel moorde gepleeg is nie, het verskillende individue en organisasies begin om met hul eie moniteringsveldtogte te begin. TLU-SA (Transvaalse Landbou-unie van Suid-Afrika), wat direk met die boeregemeenskap te doen het, het sy eie stelsel ontwikkel om ELKE aanval op ELKE plaas (boerderij) in Suid-Afrika te monitor.
    ‘n Afgetrede Suid-Afrikaanse joernalis – mevr. Adriana Stuijt van Dokkum in Friesland – het ook haar eie stelsel. Sy hou die situasie in Suid-Afrika fyn dop (Nederlands = in die gate hou), en haar bronne dwarsdeur die land kontak haar al sedert 2002 elke dag oor elke geval van onrus in Suid-Afrika. Haar inligting is van die betroubaarste wat daar bestaan.
    Die sangeres – Sunette Bridges – is van die jongste toetreders tot die groep van versamelaars van moordstatistiek. Daar is nog verskeie ander instansies wat dit ook doen.
    * ‘n Aangetroude familielid van my, wat naby Pretoria op ‘n kleinhoewe geboer het, is sowat 10 jaar gelede op sy eiendom vermoor. Toe sy kinders by die Johannesburgse polisie oor die voorval navraag gedoen het, is hulle erg onbeskof en onvriendelik behandel, en daar is vir die oorledene se dogter gesê dat die moord nooit plaasgevind het nie, en dat die man nog leef!!! Wel, sy dogter was persoonlik by sy begrafnis, en het sy lyk in die doodskis as dié van haar pa herken. So word die Suid-Afrikaanse publiek deur swart polisiebeamptes belieg en bedrieg!

Reacties zijn gesloten.