Ons vir jou: Zwarte Zuid-Afrikaners deugen – dikwijls – niet als vader

Voortrekkersmonument

Voortrekkersmonument

Ons vir jou:                            

Zwarte Zuid-Afrikaanse mannen zijn vaak slechte of zelfs totaal afwezige ouders

“Want veel van hen menen diep van binnen dat je cultuur niet kunt veranderen, en dat je dat eigenlijk ook niet moet willen. Mannen zijn er om baby’s te produceren, denken zij, niet om ze op te voeden. Maar de kinderen zijn het slachtoffer. Zij creëren een haat tegen hun vader, die er in het slechtste geval op latere leeftijd ongecontroleerd uitkomt ten opzichte van anderen.”

Lees meer over:

geweld, afwezigheden, veelwijverij, drinken… kortom: alle slechte eigenschappen verenigd, lichtjaren verwijderd van “de nieuwe man”

via dit bruggetje.

 

7 gedachten over “Ons vir jou: Zwarte Zuid-Afrikaners deugen – dikwijls – niet als vader

  1. Jammer Peter dat te moet lees maar jy sal moet toegee , ‘n goeie zwarte Suid Afrikaan is gene slegte !

      • Beste Ropie , het spijt me dat ik bij jou een gevoelige snaar geraakt heb ! het was inderdaad grappig bedoeld.
        Ik heb jarenlang als bijverdienste gewerkt bij een begrafenisondernemer. Moest ik bij iedere uitvaart emotioneel betrokken zijn , zoals de nabestaanden , ik had het niet overleefd. Alles wat ik lees , hoor en zie wat er zoal aan smeerlapperij gebeurt in de wereld en de politiek , voeg daarbij wat ik meemaakte in mijn dienstjaren als politie-inspecteur te Antwerpen dan heb je de keuze , ofwel wordt je een onhebbelijke zuurpruim ofwel begin je te relativeren met een tikkeltje humor .Ik neem al die verschrikkingen en onrechtvaardigheden niet mee naar mijn bed. Tenslotte het enigste wat wij allemaal kunnen doen is hopen op betere tijden en dat vele mede aardbewoners eindelijk hun dierlijke instincten , sadisme , hebzucht en dergelijke verwerpelijke eigenschappen uit hun zieke geest bannen om de naam “mens” waardig te zijn !

  2. Ek het 14 jaar in die hof gewerk – eers as misdaadverslaggewer, en later as hofklerk.
    In die meeste groot dorpe en stede in ons land bestaan daar sedert die jaar 2000 spesiale howe vir seksuele misdrywe. Vir die meeste swart manne bestaan die begrip “verkragting” gladnie. ‘n Vrou is gemaak om verkrag te word. In die meeste gevalle word ‘n wapen gebruik om die vrou, of meisie, mee te intimideer. Indien die slagoffer 100% saamspeel, sal die verkragter nie altyd geweld gebruik nie, maar daar is wel gevalle waar die slagoffer eers leed aangedoen word. As die dader ‘n vuurwapen byderhand het, sal hy sy slagoffer dryg en die vuurwapen teen haar hoof druk. As daar geen vuurwapen byderhand is nie, sal ‘n mes of gebreekte glas geneem word, en ‘n sny in die slagoffer se nek of gesig gemaak word.
    Ek het ongelukkig geen statistiek om as bewys te dien nie, maar in ‘n stad so groot soos St Nicolaas, sal daar sowat 100 sake van verkragting per maand in die hof vir Seksuele Misbruik voorkom.
    * Ek was in 2005 in ‘n hof op die platteland – waar ek van tyd tot tyd gewerk het – toe ‘n heel eienaardige voorval plaasgevind het. ‘n “Redelik bejaarde” swartman (ek dink hy was 59 jaar oud) het op aanklag van verkragting verskyn. Sy slagoffer was ‘n lewenslange vriendin. Hulle was saam op skool. Hy het haar eendag na sy huis gelok, die deur agter hom gesluit, ‘n knopkierrie (wandelstaf met knop) geneem en haar aangerand. Hy het haar hand stukkend geslaan, sodat sy haarself nie kon verdedig nie.
    Toe die landdros hom vra waarom hy dit gedoen het, was sy reaksie:”Dis lekkerder om seks te hê met vroue wat in pyn verkeer.”
    Die slagoffer het weer getuig:”Ek sou enige tyd vir hom seks gegee het, as ek maar net geweet het dit is wat hy soek, maar waarom moes hy my hand af slaan?”

  3. @ Peter,
    Ik heb die reportage gezien op een Franse zender, en was meer verbijsterd bij de reactie van het verkrachte slachtoffer.
    Blijkbaar zijn verkrachtingen in Afrika (al) zo gewoon dat de vrouwen zich erbij neerleggen.
    Waar ik me bij dit alles vragen stel is naar de reactie van Europa met tal van sub organisaties, ontwikkelingssteun, Unicef ect.die massa’s geld pompen in de nasleep (gevolg) dan de oorzaak de bron van deze gruwel aan te klagen .

  4. Dit mag miskien effens van die onderwerp af te wees, maar ek wil graag ‘n aanmerking maak.
    Die linkse politici, en die swartes, hou daarvan om die woord “ongelykhede” te gebruik. Wanneer die blankes meer rykdom besit as die swartes, word daar gesê dat dit rassisties, ondemokraties, en diskriminerend is. Die “speelveld moet gelyk gemaak word.”
    Maar wanneer dit hulle (die linkses) pas, word die teenoorgestelde beleid toegepas. Daardie 4 of 5 miljoen blankes moet sorg dat die 50-miljoen swartes hulle gedra. Hulle moet die swartes dissiplineer. Waar pas die “ongelykhede” nou in. Dit is mos OMGEKEERDE diskriminasie!
    In 1972 het ‘n Duitser, wat na die VSA verhuis het, en Amerikaanse burgerskap ontvang het, my gevra waarom Suid-Afrika nie ook van apartheid ontslae kan raak, soos wat die VSA dit gedoen het nie?
    Toe sê ek:”In die VSA is die negers slegs 10% van die bevolking. Hulle is die ondergeskiktes, en dit is maklik vir 10% swartes om OPWAARTS in die blanke gemeenskap te integreer. In Suid-Afrika is die prentjie omgekeerd! Hier moet die 10% blankes (hulle het intussen tot 6% gedaal) AFWAARTS integreer. Nêrens in die wêreld sal ‘n hoogs ontwikkelde volk bereidwillg wees om AFWAARTS te integreer nie.”
    En dit, presies dit, is wat die buitewêreld van ons verwag. Die anti-apartheidaktiviste wil dat 5-miljoen beskafde mense hulself verneder, deur soos die swartes te word – onder andere – om elke vrou wat ons sien (van 2 maande oud tot 94 jaar oud) eers aan te rand, en dan te verkrag. Dit is wat die wêreld van ons verwag!

Reacties zijn gesloten.