Ons vir jou

Voortrekkersmonument

Voortrekkersmonument

Ons vir jou: raadgevingen voor een veilig bezoek aan Z.A.

Peter Murray reageerde op de aanslag in Sousse, Tunesië.  Lezenswaard.  Met cijfermateriaal.

“Ongelukkig moet ek, as Suid-Afrikaner, dit ook sê. Ons land het onlangs ‘n rekordgetal oorsese toeriste ontvang. In beginsel het ek niks daarteen nie. Inteendeel; toerisme bring geld na ons land. Maar, toeriste uit Europa weet nie altyd waarheen om te gaan wanneer hulle in ons land is nie.

Daar is dikwels berigte in die media oor aanvalle op toeriste. Dan wens ek dat ek daardie toeriste vooraf kon gewaarsku het om nie na gevaarlike plekke te gaan nie.

Ons land bestaan uit 9 provinsies. Nie alle provinsies is ewe veilig, of onveilig, nie.
Ongelukkig is die 3 INTERNASIONALE lughawens (Kaapstad, Durban en Johannesburg) juis in gevaarzones. Toeriste moet dus daarop bedag wees dat “uitstappies” naby ons lughawens ongewens is, en hoegenaamd nie aan te beveel is nie.

Ook die ambassades en konsulate, staan ongelukkig in dele van ons hoofstede waar dit uiters gevaarlik is.

Beweeg in groot groepe, en neem polisielede of sekuriteitsbeamptes mee wanneer u op “uitstappies” gaan. Moet nooit swart woonwijke besoek nie. Sluit te alle tye u voertuig.

Suid-Afrika se “veiligste”, of “minder onveilige”, provinsie is Noord-Kaap. En, die beste dele van Noord-Kaap is nie die groot dorpe en stede nie. In die NOORDWESKAAP is daar in 2014 slegs 158 moorde gepleeg. Dit is 0,7% van alle moorde wat verlede jaar in Suid-Afrika gepleeg is.

Ons metropoles – Kaapstad, Johannesburg, Durban en Port Elizabeth – beleef elke dag van die jaar talle moorde. In 2014 is daar gemiddeld 43 moorde PER DAG in ons land gepleeg.

Maar, “goed nieuws voor toeristen uit Europa”; hoë misdaadsyfers kry mens slegs in swart en bruin woonwijke, en in die middestad-gebiede.
Minder onveilige woonwijke is: Brooklyn en Garsfontein (Pretoria); Linden, Edenvale, Sandton, en Parkview (Johannesburg); Kampsbaai, Claremont, Rondebosch, Table View en Woodstock (Kaapstad); en Durban Noord (Durban). Dit is hoofsaaklik wit gebiede, en veel veiliger as die res van hierdie 3 Metropolitaanse stede.

As u in wit woongebiede vertoef, is dit veel veiliger.
Wanneer u in Kaapstad met vakansie is, vermy dan die volgende woonwijke:
Mitchellsplein (waarskeinlik die WERELD se gevaarlikste woonbuurt); Langa; Nyanga; Gugulethu; Harare; en Khayelitsha. Laasgenoemde 4 is langsaan die Kaapstadse Internasionale Lughawe. Vir meer as 10 jaar al, word die meeste moorde in Suid-Afrika in bo-genoemde 6 woonwijke gepleeg!!!

Johannesburg, en die res van Gauteng, is net so gevaarlik. Vyf jaar gelede is 19,8% van alle moorde in Gauteng gepleeg. In die provinsie Noord-Kaap is daar slegs 1,6% van alle moorde gepleeg.

Maar, moorde is nie die enigste misdaad nie. Diefstal is SA se grootste misdaad.
In 2014 was daar 15 609 moorde in Suid-Afrika, en ander soorte misdaad was 607 877 (dit sluit in: poging tot moord, verkragtings, roof, en gewapende roof).

Geweldsmisdaad kom veral voor in: Johannesburg-Sentraal; Durban-Sentraal; Kaapstad-Sentraal; Pretoria-Sentraal; en Pietermaritzburg-Sentraal.

* Wanneer u in Julie, Augustus en September, in Kaapstad is, bespreek dan plek op ‘n toerbus na NAMAKALAND. Of, huur ‘n auto op die Lughawe en reis na Namakwaland. Die Weskus en Namakwaland is ons land se eie “KEUKENHOF”. Die geld wat u in hierdie gebied sou bestee, sal nie die GENOCIDE in ons land subsidieer nie, maar wel die verarmde Afrikanervolk.

Peter MurrayPeter Murray

1 gedachte op “Ons vir jou

  1. Waar is den tijd ! Verlof …..reizen om te leren , het avontuur of gewoon om te genieten , volkomen zorgeloos met vrouwtje en de kinnekes… er eens tussenuit Je haalde wat brochures bij een agentschap , je kon al beginnen dromen bij het zien van al die mooie foto’s . Ik denk binnen afzienbare tijd dat de brochure een wegwijzer wordt ….. Waar is het veilig , welke plaatsen moet je vermijden , waar moet je als tourist op letten om niet bestolen , afgeranseld of verkracht te worden . Waar kun je body-guards huren om een uitstap te wagen . Wat voor houding moet ik in acht nemen als blanke , wanneer een neger , Moslim , kannibaal of andersgekleurde mijn pad kruist? Als ik Peter Murray zijn bijdrage lees bestaat er al een dergelijke brochure in Zuid Afrika.

Reacties zijn gesloten.