5 gedachten over “Kerstmis over heel de wereld

    • Worden hier nooit in de radio ten gehore gebracht. Onze taal moet en zal uitgewist worden.

  1. Wij mogen niet vergeten dat in Zuid-Afrika het Kerstfeest in de hoogzomer gevierd wordt. Of, zoals een Afrikaner het zelf beschrijft: “Te lank is in sonnige Suid-Afrika onnadenkend met Bing Crosby en andere na ʼn “wit Kersfees” saamgehunker; te lank het ons onsself met Eurosentriese simbole – ʼn sneeuslee met klokkies, takbokke en ʼn koulike sinterklaas toegewikkel in ʼn knus rooi wolpak – vereenselwig. Te lank is in woord en lied, op plate-omslae, tydskrifte se voorblaaie en op al wat Kerskaartjie is, uitgestrekte sneeulandskappe, sneeumanne met bont serpe en oordadig versierde Kersbome by kaggelvure in ons kele afgedwing.
    Toe bring Koos Doep se “Welkom, o stille nag van vrede” ʼn bevrydende boodskap: Dat Kersfeesklokke ook in helder sonskyn kan beier en die “Betlehemster” in ʼn wolklose, ster-gespikkelde hemelgewelf saam met die Suiderkruis plek kan inneem. In ʼn land waar sneeu op Kersfees ʼn koorsdroom is, is dit heelpad wins.
    Saluut, Koos Doep, wat in 1971 verse een en twee van die juweel geskep het. Saluut ook aan Jannie du Toit wat die verheffende vers drie – “voel jy ook nou sy warm liefde/as ons die dag gedenk/toe hy sy Seun aan ons gegee het/ons grootste Kersgeskenk” – in 2001 bygevoeg het om die lied af te rond.”

    • Heel lang geleden, toen de dieren nog spraken, vierden wij Kerstmis in Kaapstad. Herinneringen…

Reacties zijn gesloten.