Zogezegd

MM900236531[1]Zogezegd
“Niemand heeft het recht een oordeel over Zuid-Afrika’s apartheidspolitiek te vellen zonder de redenen te kennen die geleid hebben tot deze toepassing.”

Prins-gemaal Bernhard, echtgenoot van de Nederlandse koningin Juliana, zag er geen graten in naar Zuid-Afrika te reizen.   In 1954 bezocht hij Pretoria voor gesprekken over economie en landsverdediging.  Nadien verklaarde hij ‘geen enkel ongelukkig gezicht gezien te hebben’ en in nabeschouwing vond hij Zuid-Afrika ‘uiterst geschikt voor emigranten’.   Het was zijn versie om critici te weerleggen met: “Als je er niet geweest bent, dan ben je ook niet gemachtigd erover te oordelen.”

 

1 gedachte op “Zogezegd

  1. Prins Bernhard was doodreg!
    Toe ek in 1974 per skip van Venisië na Kaapstad gereis het, was daar tientalle Europese emigrante wat hulle in Suid-Afrika kom vestig het. Hierdie immigrante het onderandere uit ‘n paar Duitse onderwysers bestaan. Sommiges was onkundig en leergierig, en ek het hulle vir ‘n maand lank “onderrig”. Een man het selfs daarop aangedring dat ek hom Afrikaans moet leer (wat ek toe gedoen het).
    Van die ander onderwysers was “alwetend”, en het kort-kort met my oor sekere feite gestry. Dit was veral toe ek vir hulle gesê het wat Prins Bernhard gesê het, dat diegene wat nog nie in Suid-Afrika gewoon het nie, liewers geen kommentaar moet lewer nie, dat een Duitser hewig geprotesteer het en gesê het ek “onderskat” hul intelligensie.
    Ironies genoeg, 3 maande nadat hulle in Suid-Afrika aangekom het, het ek een van hulle in een van Windhoek se strate ontmoet. Toe ek vra hoe dit gaan, was die vrou net die ene klagtes. Nie oor “mishandeling” van swartes deur blankes nie, maar oor die primitiewe en onhigiëniese lewensstyl van die swartes, en omdat hulle so lui en werksku is. En, waar sy eers krities oor die “boere” was, het sy vir my gesê:”Ek wens ek kan met ‘n skatryk Duitser, of Afrikaner-boer hier in Suidwes trou!” Sy het met lof gepraat oor die goeie en beskaafde maniere van die Afrikaner op die platteland.
    Die les wat ‘n mens hieruit leer, is om EERSTEHANDS kennis te kom maak. Daardie Duitse onderwyseres se hele sienswyses oor Suid- en Suidwes-Afrika het verander nadat sy eerstehandse kennis kom opdoen het.

Reacties zijn gesloten.