Ons vir jou: Aan de leiders van het verleden

Voortrekkersmonument

Voortrekkersmonument

W.E.G. LOUW,

William Ewart Gladstone Louw (Sutherland 31 mei 1913 – Stellenbosch 24 April 1980) jongere broer van dichter N.P. van Wyk Louw.

 

 

Aan die leiers van die verlede

O sterk name: Kruger, Steyn, De Wet,
verbond van hegaaneengeslote krag,
één hoë stem wat roep dwarsdeur die nag
dat hierdie knegskap ook ‘n einde het!
Ons hoor dit skaars: die volk is geil en vet,
brooddronk en dwaas… Die stryd verflou, die wag,
met neergevalle wapens, stryk die vlag…
Die vyand roof en buit wat niemand red.
O ongeskonde harte, diep en trou
in daad, in diens en offervaardigheid,
eenvoudig, vurig, wat die koers kon hou,
verlaat ons  niet, dat die gespuis en grou,
ontdaan van alle wet en waardigheid,
niet breek waar jul gedroom het en gebou!

2 gedachten over “Ons vir jou: Aan de leiders van het verleden

  1. AAN DIE REDAKSIE VAN GOLFBREKERS:
    INTERNET EXPLORER HET AL MY ADRESSE VERNIETIG – OOK DIE ADRES VAN GOLFBREKERS.
    KAN U MY ASSEBLIEF WEER VAN UW ADRES VOORSIEN?
    DANKIE BYVOORBAAT.
    PETER.

Reacties zijn gesloten.