3 gedachten over “Ik ga op reis…

  1. Golfbrekers heeft zich nogal kritisch opgesteld tegenover Obama en De Verenigde Rampen van Europa. Dat is de enigste reden waarom de VS president geen bezoek brengt aan jullie redactie , meer moet ge daar niet achter zoeken !

  2. Ongelooflijk! Maar dat komt ervan als je de wereld wil domineren, en telkens je een nieuw wapen hebt uitgevonden, een land zoekt om het eens uit te proberen.

  3. Dit vergelyk goed met Suid-Afrika. Zuma bou ‘n tuiste van ongeveer R900 000 000 – vir hom en sy 4 (of is dit 5?) vroue, en onbekende aantal kinders (sommige bronne sê 30 kinders, ander sê 50).
    Dan besluit Zuma om “verbeterings” aan te bring (of “veiligheidsmaatreëls” te verbeter), en bestee R250-miljoen aan die woonkompleks …. wat hy met belastingbetalers se geld doen.
    Ook oud-president Thabo Mbeki, bou vir hom ‘n huis in Johannesburg vir sowat R100-miljoen. Dis onbekend hoeveel belastingbetalersgeld daarin versteek is. So het elke swart leier nog (sedert 1994) reuse kastele gebou, terwyl klein kindertjies en bejaardes (wit en swart) elke jaar van honger sterf.
    Hoe ryker die rykes word, hoe armer word die armes. Uit ‘n klein volk van 3-miljoen, is daar reeds 1-miljoen Afrikaners wat “onder die broodlyn” leef. ‘n Groot persentasie van hierdie 1-miljoen blankes (Afrikaners) het hul huise verloor en sit vandag in plakkerkampe (sloppenwijken).
    Maar, in die bruin en swart gemeenskappe gaan dit 10 maal slegter. 50% van alle swartes is werkloos, en woon eweneens in sloppenwijken.
    Aan die wêreld word vertel “dit gaan goed in Suid-Afrika.”
    * Dit het onlangs aan die lig gekom dat Suid-Afrika (wat minerale betref) die rykste land ter wereld is. Ironies genoeg sterf daar talle mense van honger, en verarm die bevolking elke dag, terwyl ons in die rykste land ter wereld woon. Die Afrikaners is magteloos, want die NWO het gesorg dat die land uit die hande van die Afrikanervolk weggeneem is. Dit is vir die NWO veel makliker om ‘n swart regering “om die bos te lei,” as om dit met Afrikaners te doen. Daarom het hulle die Christelike Afrikaner-regering met ‘n swart Marxistiese een vervang. Nou vloei Suid-Afrika se rykdomme vinniger uit die land uit, as wat dit in die apartheidstyd die geval was.

Reacties zijn gesloten.