Ons vir jou: plaasmoorden, schoolmoorden…

Voortrekkersmonument

Voortrekkersmonument

Plaasmoorden, schoolmoorden..

Een leerling wordt door medeleerlingen geslagen, gestampt tot hij het begeeft en later in het ziekenhuis sterft.
Dagelijkse kost in Zuid-Afrika.

Jongste: Intussen het dit aan die lig gekom dat die onderwysers staan en toekyk het hoe die leerling aangeval en vermoor word, maar niks gedoen het nie. Klik hier om meer te lees.

ʼn Video van ʼn voorval waarin ‘n 18-jarige skolier van KwaZulu-Natal aangerand en vermoor word, is op sosialemedia-kanale gelaai.

Die geskree van ander skoliere wat die aanval sien gebeur het, kan in die agtergrond gehoor word. Die seun lê uiteindelik bewegingloos op die grond en sy aanvallers beweeg uit die skerm.

“Die 18-jarige leerling het Maandag in ʼn plaaslike kliniek aan sy beserings beswyk,” het kapt. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie, gesê.

Na bewering het twee groepe leerlinge Maandag tydens ʼn skoolvergadering by Sizimele High School begin baklei. Twee ander leerlinge is in die voorval beseer.

Vyf leerlinge is in hegtenis geneem en sal na verwagting Woensdag in die Dannhauser-landdroshof verskyn. Een van die leerlinge het ʼn gevaarlike wapen by hom gehad.

Talle soortgelyke video’s doen tans die ronde. ‘n Video van tienermeisies by Hoërskool Overkruin in Pretoria, en ‘n video van ‘n onderwyser wat by Glenvista High aangeval is, is van die video’s wat versprei is.

Klik hier om die video te sien, maar sensitiewe kykers word gewaarsku dat die beeldmateriaal ontstellend is.

Lees de commentaar van kijkers onderaan de video.  Ook de zwarte bevolking ziet het niet meer zitten.

Maroelamedia

Peter Murray

1 gedachte op “Ons vir jou: plaasmoorden, schoolmoorden…

  1. Zolang er maar geen Islamieten worden vermoord, want dit zou pas nieuws zijn, maar een Blanke boer, wie heeft daar belangstelling voor, toch onze linkse pers niet

Reacties zijn gesloten.