Gedachten in gedichten

dichterGedachten in gedichten…

… bij  het einde van een jaar…

 

Die Water Wat Verby Is
Met die water wat verby is
Sal jou meule nooit weer maal.
Uit die assies op jou vuurhert
Sal jy nooit geen gloed weer haal.
Uit die tak wat jy gekap het
Groei nooit weer ‘n groene blaar.
Gaste gister op jou feesmaal
Kry jy nooit weer bymekaar.
Cornelis Jacob Langenhoven